ACK Howick

Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand. Howick Gemeente

Operating as usual

[08/23/21]   Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ)

HOWICK GEMEENTE VAKATURE: LERAARSPOS

Die Howick gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ) beskik tans oor ’n vakante pos vir ’n leraar wat tans in die beroep staan en wat geroepe voel om in ’n dinamiese multi-denominale gemeente te dien.

Maak asb seker dat u vir ‘n werkspermit met permanente verblyf sal
kwalifiseer deur die NZ Immigrasie webblad te besoek by
https://www.immigration.govt.nz/search#religious%20workers

U kan ’n e-pos aan ons stuur waarop ons aan u ’n aansoekvorm
sal stuur vir voltooiing.

Indien u meer besonderhede verlang is u welkom om ons te kontak:

Gerrie Brits by [email protected] of
(+64) 021 280 4557.

Aansoeke sluit 15 September.

#ackhowick

Photos from ACK Howick's post 16/05/2021

Ons is besig om die dae af te tel na ons Basaar...

Is enige iemand saam met my opgewonde?!

Saterdag 22 Mei 9vm by St Columba kerk in Botany

Moet dit nie misloop nie!!!

#ACKHowick

Photos from ACK Howick's post 02/05/2021

Die opwinding bou en die wiele is aan die rol....

Versprei dit wyd en syd!

ACK Basaar 22 Mei 9vm - 2nm

St Columba
480 Ti Rakau Dr Botany

#ACKHowick

27/04/2021

Wie hou van lekker kos en goeie geselskap?

Kom deel aan 'n propvol gesinsdag en bring al jou vriende saam!!!

#ACKHowick

Wie hou van lekker kos en goeie geselskap?

Kom deel aan 'n propvol gesinsdag en bring al jou vriende saam!!!

#ACKHowick

16/04/2021

Dit is amper weer sulke tyd van die jaar....

Ons is baie opgewonde om die ACK Howick Basaar te reël en dit 'n groot sukses te maak.

As jy graag wil betrokke wees, kontak gerus vir Danie Basson.

Vele hande maak ligte werk...

#ACKHowick

Dit is amper weer sulke tyd van die jaar....

Ons is baie opgewonde om die ACK Howick Basaar te reël en dit 'n groot sukses te maak.

As jy graag wil betrokke wees, kontak gerus vir Danie Basson.

Vele hande maak ligte werk...

#ACKHowick

16/04/2021

Ons is almal deel van God se liggaam en daarom dien ons mekaar.

Ons het help nodig by die klankspan om die toerusting uit te pak. As God hier op jou hart druk, maak gerus kontak.

#ACKHowick

Ons is almal deel van God se liggaam en daarom dien ons mekaar.

Ons het help nodig by die klankspan om die toerusting uit te pak. As God hier op jou hart druk, maak gerus kontak.

#ACKHowick

16/04/2021

As 'n gemeente dra ons mekaar in gebed.

As jy belangstel om deel te word van ons gebedsgroep, maak graag kontak met Oom Louis en Tannie Betsie.

#ACKHowick

As 'n gemeente dra ons mekaar in gebed.

As jy belangstel om deel te word van ons gebedsgroep, maak graag kontak met Oom Louis en Tannie Betsie.

#ACKHowick

[03/12/21]   Ons is terug in Level 1...

Dit beteken ons kom weer in persoon saam vir die Eredienste op Sondag.

9:30 Howick
19:00 Pukekohe

Sien julle daar!

[02/22/21]   Week van Gebed: Byeenkoms om 7 nm vanaand.

It's now easier to email ACK Howick 20/02/2021

It's now easier to email ACK Howick

It's now easier to email ACK Howick

20/02/2021

AANDAG alle jeug 14 - 18 jaar!

D**k jy jy is slim en braaf genoeg om te ontsnap? Kom saam en deel aan die uitdaging!

Do you think you are smart and brave enough to escape? Join us for the challenge!

Join us at Escape Masters 26 February

IF YOU DARE....

#EscapeMaster
#ACKHowick

AANDAG alle jeug 14 - 18 jaar!

D**k jy jy is slim en braaf genoeg om te ontsnap? Kom saam en deel aan die uitdaging!

Do you think you are smart and brave enough to escape? Join us for the challenge!

Join us at Escape Masters 26 February

IF YOU DARE....

#EscapeMaster
#ACKHowick

[02/19/21]   Erediens via Zoom môre 21 Februarie agv Covid 19 inperkingsmaatreëls

[12/24/20]   ACK Howick Kersdag erediens om 08:00. Almal welkom!

[12/13/20]   Onthou asb vanaand se Kerssangdiens in Pukekohe om 7 uur!

[11/19/20]   Nagmaal en gemeente byeenkoms eerskomende Sondag om 09:30.

[10/14/20]   Eredienste begin weer eerskomende Sondag 18 Oktober in Howick en Pukekohe.

06/09/2020

Preek 06-09-2020 Video.mp4

Preek 06 September 2020
Skriflesing: Psalm 36:1-13
Tema: 'n Kosbare lewe saam met God

Audio: https://drive.google.com/file/d/1lmgqzNAQm1Aar1ZUvb-KXg_BPaVLmmvE/view?usp=sharing

Video: https://drive.google.com/file/d/1TSHG_4jj_Uq005IunMiQqdDXt8-4tNyx/view?usp=sharing

[08/20/20]   ACK COMBINED YOUTH CAMP

25 - 27 September 2020

[08/20/20]   Nagmaalsdiens eerskomende Sondag om 09:30 op Zoom

[08/20/20]   !! IMPORTANT !!
Good morning Mums and Dads,
If your teenager is going to the combined ACK Youth Camp please send me their name, age and a photo of their consent form on WhatsApp.

Thanks team!

Leandrie - 0212082990

08/06/2020

Preek 07 Junie 2020 Skriflesing: Efesiërs 1: 1 - 14 Tema: Ontvang die geskenk van God

Preek 07 Junie 2020
Skriflesing: Efesiërs 1: 1 - 14
Tema: Ontvang die geskenk van God

[06/08/20]   Preek 07 Junie 2020
Skriflesing: Efesiërs 1: 1 - 14
Tema: Ontvang die geskenk van God

[06/01/20]   Preek 31 Mei 2020
Skriflesing: Handelinge 2:1-13
Tema: Heilige Gees en die kerk

27/05/2020

ACK Howick

Ons fisiese erediens byeenkomste sal weer Sondag 7 Junie begin maar ons sal steeds die byeenkomste op Zoom ook beeldsend.

[05/27/20]   Ons fisiese erediens byeenkomste sal weer Sondag 7 Junie begin maar ons sal steeds die byeenkomste op Zoom ook beeldsend.

27/05/2020

Boodskap van ACK Dagbestuur

24/05/2020

Preek 24 Mei 2020 Skriflesing: Johannes 16:5-15 Tema: Die Heilige Gees en die oordeel oor die wêreld

ACK Howick Preek 24 Mei 2020

[05/24/20]   Preek 24 Mei 2020
Skriflesing: Johannes 16:5-15
Tema: Die Heilige Gees en die oordeel oor die wêreld

[05/21/20]   Nagmaalsdiens eerskomende Sondag om 09:30 op Zoom

[05/20/20]   Hemelvaartsdiens om 07:00 vanaand op Zoom

17/05/2020

ACK Howick Preek 17-05-2020

Preek 17 Mei 2020

Skriflesing Matteus 28:16-20

Tema: Jesus se laaste opdrag.

10/05/2020

Preek 10-05-2020 Video.mp4

Preek 10 Mei 2020
Skriflesing: Johannes 21:1-19
Tema: Visserman word geroep om Jesus se volgelinge te
versorg

https://drive.google.com/open?id=1r_u2lUQnqNWddrrNpLnIZegt_F3A2h8e

[05/03/20]   Preek 03 Mei 2020
Skriflesing: Johannes 20: 24 - 29
Tema: "Jesus se ontmoeting met Tomas".

[04/26/20]   Preek 26 April 2020
Skriflesing: Levitikus 26:1-26
Tema: Om te leef met eerbied vir God.

[04/08/20]   Die Zoom kapasiteit is uitgebrei sodat meer lidmate kan inskakel. Verdonkeringsdiens is op dieselfde skakel as eredienste.

Videos (show all)

Preek 07 Junie 2020 Skriflesing: Efesiërs 1: 1 - 14 Tema: Ontvang die geskenk van God
Boodskap van ACK Dagbestuur
Preek 24 Mei 2020 Skriflesing: Johannes 16:5-15 Tema: Die Heilige Gees en die oordeel oor die wêreld
ACK Howick Preek 17-05-2020
Gebed vir ACK Howick
U word vriendelik uitgenooi na die volgende.

Location

Telephone

Address


Lady Star Of The Sea, 19 Stellamaris Way, Northpark
Howick
2016

Opening Hours

9:30am - 10:30am
6:30pm - 8pm
Other Religious Organizations in Howick (show all)
Howick Presbyterian Howick Presbyterian
11 Vincent Street
Howick, 2014

A Presbyterian church in Howick, Auckland.

East City Salvation Army East City Salvation Army
37-45 Wellington Street
Howick, 2014

Our mission: To help people find and follow Jesus and change the world we live in